Gawes-reeks: Deel 6 – Bedienings-gawes: Apostel en Profeet (Liesl Maré)
Apostel so en so, of is dit Evangelis meneer so en so… mens kan so deurmekaar raak en dan later begin glo dat die spesiale titels net vir ‘n paar ‘handpicked’ Jesus-volgelinge is! Kom ‘journey’ verder saam met ons soos ons Efesiërs 4 oopbreek – die sogenaamde 5-voudige bedieninge. Ons gaan kyk wat dit behels, wie dit is en hoe hulle daar kom, en hoe ek en jy ook daar inpas.