Gawes-reeks: Deel 7 – Bedienings-gawes: Evangelis, Pastoor, Leraar, Administrateur, Helper en Intersessor  (Liesl Maré)

Noudat ons gesien het dat die 5-voudige bedieninge toe funksies is en nie titels nie, kom ‘journey’ verder saam met ons om te kyk na die evangelis, pastoor, leraar, administrateur, helper en intersessor. Elkeen speel so ‘n integrale deel in die opbou en samewerking van Jesus se kerk – kom kyk verder waar jy inpas en sit vleis aan by jou skeppingsdoel!