Die Motiveringsgawes – Dienaar en Leraar (Liesl Maré)

Om te dien of nie te dien nie, is jy ‘n ‘gevreesde’ Martha as jy dien? Is jy ‘n slaaf van werke? Of is dit jou ‘core’? Jou wese om jou lewe neer te lê en diensbaar te wees vir ander, om soos Jesus fisies te dien, jouself te kruisig en soos Paulus te sê : “And I will very gladly spend and be spent for your souls” (2 Corinthians 12:15)

Of is jy iemand wat ‘n lessie uit iets maak as jy praat – jy bring die feite in, jy maak seker van jóú feite? Jy is geleerd en jy is self(Jesus/woord)-versekerd?

Kom luister na die res van die Gawes reeks: hoe Paulus die gawes van ‘n Dienaar en Leraar uitgeleef het – vir ons en die Tessalonisense gewys het hóé.