Reeks: Die Godheid – God, Jesus en Heilige Gees (Liesl Maré)
Deel 2: Jesus
Die naam van Jesus is die Naam bo alle name. Jesus is baie dinge vir ons; Redder, Advokaat, Hoë Priester…die lys gaan aan.
Maar voordat Jesus al die bogenoemde was, was Hy eerstens ‘n Seun – die Enigste Seun van Sy Vader. Jesus was van die begin af en Hy is die Een wat vir ewigheid gaan regeer.
Liesl gesels verder oor ons reeks, Die Godheid, en ons kyk na Jesus: hoe Hy Sy Vader hier op aarde verteenwoordig en kom spieëlbeeld het. Ons kyk hóékom Sy naam so kragtig is en hoe ons Sy naam kan gebruik om eer te bring aan Sy Vader – net soos Jesus het.
As jy deel 1 van hierdie reeks gemis het, gaan luister gerus daarna – dit is op ons webwerf gelaai, kliek op die skakel hieronder.
www.dieakker.co.za/portfolio-items…ge-gees-deel-1/
(Ons vra verskoning vir die swak kwaliteit van die opname)