Reeks: Die Godheid – God, Jesus en Heilige Gees (Liesl Maré)

Deel 3: Die Heilige Gees

Die Heilige Gees; ‘n deel van die Godheid maar seker dié een wat die meeste struwwelinge al tussen Christene veroorsaak het. Is Hy ‘n optional extra of ‘n noodsaaklike deel daarvan om ‘n Jesus-volger te wees? Wat is Sy rol en hoekom al die vrae rondom Sy rol?

Kom luister na die laaste van ons drie-weke reeks oor Die Godheid en word verryk deur wat die Woord sê van Hom. Deel 1 en 2 van die reeks is op ons webblad gelaai so as jy dit gemis het gaan luister gerus daarna.