Preke

2 Augustus 2026 – Die Heilige Gees en Dissipelskap (Siegfried Maré)
Luister Na Die Preek Die Heilige Gees help jou om

26 Julie 2026 – My Roeping en die Heilige Gees. (Siegfried Maré)
Luister Na Die Preek Siegfried deel met ons hoe ons

19 Julie 2026 – Ek kies die Heilige Gees. (Siegfried Maré)
Luister Na Die Preek Ons tema hierdie jaar is die

12 Julie 2026 – Heilige Gees Sixty60 – wanneer die Gees jou drywer word. (Adéle van der Walt)
Luister Na Die Preek Ons ontdek hoe die vennootskap tussen

5 Julie 2026 – Die Gees in my het ‘n effek op ander. (Siegfried Maré)
Luister Na Die Preek Jy het die keuse om te

28 Junie 2026 – Gawes – Deel 9 – Die Heilige Gees Gawes Manifesteringsgawes- Deel 2 (Liesl Maré)
Luister Na Die Preek In hierdie laaste preek van die
Lees Saam

Ons lees tans Nancy DeMoss Wolgemuth se boek, Lies Women Believe: And the Truth that Sets Them Free.
Preke

23 Augustus 2026 – Is Jesus Lord of your live? (Kenny le Roux)
Is Jesus really the Lord of your life?
Kenny talks about being under the Lordship of Jesus. He shares a few points on how to see if Jesus is really your Lord.

16 Augustus 2026 – Neem leiding saam met die Heilige Gees (Siegfried Maré)
Siegfried speel met die woorde lei en ly en deel ‘n paar punte hoe ons ‘n leier kan wees om saam met die Heilige Gees. Hy moedig ons aan om deur die Heilige Gees gelei te word om mense vry te maak van lyding.

9 Augustus 2026 – Water in wyn – met die Heilige Gees (Ria Stevens)
Water in wyn. God wil my en jou transformeer van “water tot wyn” deur Sy Heilige Gees, vir Sy glorie en dat die Here ons kan gebruik vir Sy koninkryk.