Die Akker Preke
Preke

29 Maart 2026 – Die kragtige rol van die Heilige Gees – Deel 2 (Ria Stevens)
Maart 29, 2026
Luister Na Die Preek In die laaste deel van die

22 Maart 2026 – Die kragtige rol van die Heilige Gees – Deel 1 (Ria Stevens)
Maart 22, 2026
Luister Na Die Preek ‘ Die kragtige rol van die
Lees Saam

Ons lees tans Nancy DeMoss Wolgemuth se boek, Lies Women Believe: And the Truth that Sets Them Free.
Preke

23 Augustus 2026 – Is Jesus Lord of your live? (Kenny le Roux)
Augustus 23, 2026
Is Jesus really the Lord of your life?
Kenny talks about being under the Lordship of Jesus. He shares a few points on how to see if Jesus is really your Lord.

16 Augustus 2026 – Neem leiding saam met die Heilige Gees (Siegfried Maré)
Augustus 16, 2026
Siegfried speel met die woorde lei en ly en deel ‘n paar punte hoe ons ‘n leier kan wees om saam met die Heilige Gees. Hy moedig ons aan om deur die Heilige Gees gelei te word om mense vry te maak van lyding.

9 Augustus 2026 – Water in wyn – met die Heilige Gees (Ria Stevens)
Augustus 9, 2026
Water in wyn. God wil my en jou transformeer van “water tot wyn” deur Sy Heilige Gees, vir Sy glorie en dat die Here ons kan gebruik vir Sy koninkryk.