Liesl deel hoe die Motiveringsgawes is deel van ons DNA en bepaal ons persoonlikhede en belangstellings. Dit werp ook lig op hoe mense, wat anders as ons is, dink en optree. In die eerste van die Motiveringsgawes kyk ons na die Profeet en die Dienaar.