James en Marnus was op ‘n ‘life-changing mission’ in Mosambiek! Luister na hulle getuienis van die realiteit van die geveg tussen Lig en donker en hoe Jesus steeds mense vrykoop met Sy bloed en kosbare opoffering op die kruis!