Ons gaan na ‘n spesifieke “onsigbare” gedeelte van die skepping kyk en hoe dit ‘n prentjie is, van hoe die Heilige Gees vir ons as Sy kerk help, veral om mekaar te help en na mekaar se behoeftes om te sien.
12 Oktober 2025: Dissipelskap – Deel 3.3: Die Heilige Gees help ons, as dissipels en kerk van Christus. (Delmaine Fritz)Die Akker2025-11-04T11:35:54+02:00