Jesus moedig ons aan, uit ‘n gebed van Paulus aan die gemeente in Thessalonisense (1 Thes 3 : 12) om by Hom te sit, Sy oorvloedige liefde te ontvang en uit te gee vir mekaar en ander, sodat ons harte versterk kan word om heilig en onberispelik te lewe want, Hy kom weer!